Marokkaanse koeskoes (Heleen Meyer)
Koeskoes kan met ’n wye verskeidenheid geure gemeng word en is ’n lekker alternatief as bygereg. Baie mense gebruik dit met ’n souserige bredie, maar dis ewe lekker as bygereg vir braaivleis of as deel van ’n slaai. Dit kan warm of teen kamertemperatuur voorgesit word en hierdie geurkombinasie met…