LAPA-Jeugromankompetisie 2027
Persverklaring Skyn ’n lig oor jou storie! Prysgeld ter waarde van R80 000 is op die spel. Sluitingsdatum: 30 Junie 2027 Die LAPA-Jeugromankompetisie lok elke twee jaar van ons land se bekendste en gewildste skrywers vanuit alle genres en ouderdomsgroepe. Met verhoogde prysgeld vir die volgende kompetisie, hoop ons om…











