Irma Joubert se boeke laat die geskiedenis lewe
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Sy is al beskryf as die “doyen” van Suid-Afrikaanse historiese fiksie, en met reg. Irma Joubert bekoor nou al vir 20 jaar boekwurms met haar uitstekende, goed nagevorsde romans, propvol onvergeetlike karakters en stories wat ’n mens bybly, lank nadat jy die laaste bladsy gelees…











