Leefstyl-banner-2
Antioksidante

Beskerm jou vel en hou dit jonk met antioksidante

Skrywer: Karla Janse van Vuuren “45! Jy lyk nie ’n dag ouer as 35 nie!” As jy ook wens vir sulke kommentaar, is antioksidante dalk jou geheime wapen. Dit is miskien nie die eerste ding waaraan ’n mens dink wanneer jy velsorgprodukte kies nie, maar kenners beklemtoon dat dit belangrik…

Lees meer
Pieter van Jaarsveld

Dink jouself gelukkig – ja, jy kan!

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Is dit moontlik om jou lewe te verander en jouself gelukkig te ‘dink’? Beslis, sê dr. Pieter van Jaarsveld, en die duisende mense wat sy boek Dink Jouself Gelukkig gelees het, sal met hom saamstem. Dié boek, wat oorspronklik in 2015 deur Lux Verbi uitgegee…

Lees meer
Jeanne Pistorius

Kleur, selfvertroue en die kuns om jouself te wees

Skrywer: Karla Janse van Vuuren “Ek het nooit daaraan gedink of gedroom om eendag ’n voorkomskonsultant te word nie. Inteendeel, ek het as tiener en student altyd ongemaklik in my eie lyf gevoel en nooit regtig geweet wat my styl is en waarvan ek hou nie.” Só vertel Jeanne Pistorius…

Lees meer
Toksiese verhoudings

Toksiese verhoudings: Sien hierdie rooi vlae wapper

Skrywer: Karla Janse van Vuuren  ’n Verhouding hoef nie perfek te wees om gesond te wees nie. Maar dit moet veilig genoeg wees vir eerlikheid, verantwoordbaar genoeg vir herstel, en oop genoeg vir verandering. Só beklemtoon Louis Venter, ’n verhoudingsterapeut van Coupleshelp in Johannesburg. Hy sê verder aan Afrikaans.com dat…

Lees meer
Uitbranding

Ly jy aan uitbranding? Hier is die tekens.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Jy is moeg – tot in jou beendere. Die gedagte om uit die bed uit op te staan en werk toe te gaan, of net aan te trek, lê soos ’n Everest voor jou. Goed ontstel jou meer as gewoonlik. Jy voel sommer net oorweldig. Jy…

Lees meer
kolonkanker

Kolonkanker: Moet nooit dié simptome ignoreer nie

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Die Amerikaanse akteur James van der Beek (bekend vir sy rol in die gewilde Dawson’s Creek van die laat 1990’s) is in Februarie vanjaar op die ouderdom van 48 aan kolonkanker oorlede. Net soos baie ander jong mense, het hy die waarskuwingstekens ongelukkig geïgnoreer. Kolonkanker…

Lees meer
Endometriose

Endometriose – kry van jongs af hulp

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Op 8 Maart vier ons Internasionale Vrouedag waar ons alle fasette van vrouwees vier – die mooi en die moeilik. Vir miljoene vroue wêreldwyd is elke dag egter ’n stille stryd teen pyn omdat endometriose deel is van hulle lewens. Afrikaans.com het uitgevind dat volgens…

Lees meer
Ilne Benadie - Ekspats

Afrikaansskap in die vreemde: Ekspats vertel

Skrywer:Anita van Niekerk Daar’s min dinge wat ’n Suid-Afrikaner in die buiteland so vinnig verraai soos die woord, “ja-nee”. Jy kan in Perth, Dublin, Toronto of Brussels staan, en nog voor jy jou oggendkoffie bestel, raai iemand: “You’re not from around here.” Vir ekspats is taal en kultuur soms ’n…

Lees meer
Oud word

Hoe om oud te word … of nie.

Wil jy oud word? Sny dan suiker uit … en sommer brood en aartappels en rys ook! Moenie dit … moenie dat! En dan? Dit is so dat genetika en oorerflikheid wel ’n rol kan speel in langslewendheid en ‘n mens se gesondheid, maar uiteindelik is elkeen van ons aan…

Lees meer