Kraakvars

Malvalekker-yskastert uit Karoomanna (Bl. 178)

Malvalekker-yskastert uit Karoomanna (Bl. 178)

Skrywer: Marie Brümm ’n Malvalekker-yskastert is een van daardie “golden oldies” wat voel soos ’n ou Neil Diamond-liedjie wat in die agtergrond speel. Met kondensmelk, malvalekkers en Tennisbeskuitjies is dit ’n soet,...

read more

Ons gunsteling

Malvalekker-yskastert

Malvalekker-yskastert uit Karoomanna (Bl. 178)

by | Okt 16, 2026 | Kook dit | 0 Comments

Skrywer: Marie Brümm ’n Malvalekker-yskastert is een van daardie “golden oldies” wat voel soos ’n ou Neil Diamond-liedjie wat...

helikopter-ouerskapstyl

Waak teen ’n ‘helikopter’-ouerskapstyl

by | Okt 16, 2026 | Algemeen, Artikels, Leerhulp | 0 Comments

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Jou kind vergeet sy projek by die huis, en jy jaag skool toe daarmee sodat hy tog net nie in...

Boereoorlog

Word bekoor deur dié boek oor die Boereoorlog

by | Okt 16, 2026 | Boeke, Lees dit | 0 Comments

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Meer as 120 jaar sedert die Anglo-Boereoorlog in Suid-Afrika gewoed het, bekoor stories oor...

Vergelyking

Vergelyking – die wortel van baie kwaad

by | Okt 6, 2026 | Algemeen, Artikels, Leerhulp, Uncategorised | 0 Comments

Skrywer: Karla Janse van Vuuren “Mamma, Leané mag op Sondae-aande TV kyk, hoekom mag ek nie?” “Mamma, Stefan en sy boeties...

bloubessie-en-suurlemoenmuffins

Bederf jou gesin met bloubessie-en-suurlemoenmuffins

by | Okt 6, 2026 | Kook dit | 0 Comments

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Met ’n huis vol kinders moet ek altyd dink aan gesonde(r) versnaperings. Een van my kinders se...

Help! My kind het nie maatjies nie

by | Sep 29, 2026 | Algemeen, Artikels, Leerhulp | 0 Comments

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Om te besef dat jou kind nie deel is van ’n groep of selfs een spesiale maatjie het nie, kan ’n...

Sandra Prinsloo

Sandra Prinsloo maak elke rol haar eie … en nog is dit het einde niet.

by | Sep 29, 2026 | Kyk dit, Onderhoude | 0 Comments

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Sandra Prinsloo het geen bekendstelling nodig nie. Of dit nou die verhoog, die silwerdoek of...

Troeteldiere

Die vele voordele (en verantwoordelikhede) van ’n troeteldier

by | Sep 23, 2026 | Leefstyl, Weet dit | 0 Comments

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Het jy geweet ’n troeteldier kan ’n kind emosioneel, sosiaal en fisies bevoordeel? afrikaans.com het...

ATKV Woordveertjies

Uitnemendheid bekroon

by | Sep 21, 2026 | Taalnuus, Weet dit | 0 Comments

Persverklaring Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord. In die kategorie Prys...

Hoor Hier banier

Kollig op leerhulp

Alle leerhulp op Afrikaans.com is gratis. Daar is veel meer as wat hieronder uitgelig word.