Uitnemendheid bekroon
Persverklaring Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord. In die kategorie Prys vir Poësie was die beoordelaars Lynthia Julius, Bernard Odendaal en Christo van der Westhuizen. Die wenner is Herman Wasserman met Waterman, uitgegee deur Queillerie. Die beoordelaars meen dat die weerklank wat Herman Wasserman se van…











