Afrikaans
Musiekskatkis

’n Huldeblyk aan die liedjies en vroue wat ons musiekskatkis help vorm het.

Skrywer: Johan David Brits Foto’s: Rina G. Coetzee   Met ’n klokhelder stem wat moeiteloos tussen oktawe beweeg, stof die sangeres en aktrise Stephanie Baartman musiektreffers uit die verlede af in die splinternuwe verhoogproduksie “’n Skatkis uit ons Musiekverlede”. Dié produksie is ’n intieme, maar kragtige huldeblyk aan die liedjies…

Lees meer
Klein Karoo Klassique

Klein Karoo Klassique 2026: Galakonsert

Skrywer: Johan Brits Foto: Richard Cock in aksie. Of jy ’n lewenslange entoesias van klassieke musiek is en of dit die heel eerste orkesoptrede is wat jy kyk – wees verseker van ’n boeiende konsert as jy die Klein Karoo Klassique 2026 se galakonsert bywoon. Wat dié konsert op 7…

Lees meer
Podsending

Luister dit-podsendingsreeks

Kom luister saam!  Welkom by Luister dit, Afrikaans.com se podsendingsreeks wat gesprekke voer wat saak maak in die Afrikaanse leefwêreld. Hier gesels ons oor taal, opvoeding, kultuur, ouerskap, tegnologie en die wêreld waarin ons kinders én gemeenskappe vandag leef. In ’n tyd waar alles vinniger verander as ooit tevore, wil ons…

Lees meer
Skilder met woorde

Skilder met woorde en wen groot!

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Is jy lief vir Afrikaanse musiek, én hou jy daarvan om jouself deur kuns uit te druk? Dan is die tweede Skilder met Woorde-kompetisie net vir jou! Afrikaans.com se eerste Skilder met Woorde-kompetisie wat in 2021 plaasgevind het, was uiters suksesvol. Die kunstenaar Elsie Jooste…

Lees meer
Jauni M

Jauni M se treffende nuwe enkelsnit

Persverklaring Jauni M vind ’n veilige plek in die storm in treffende nuwe enkelsnit Wat gebeur wanneer ’n paar talentvolle en baie kreatiewe mense besluit om saam te werk aan ’n projek? ’n Indrukwekkende eindresultaat, soos Jauni M se splinternuwe enkelsnit, word gebore. STORM is ’n pragtige kontemporêre liefdeslied, uit…

Lees meer
Louis de Bruin

Louis de Bruin stel debuut-enkelsnit, ‘Moments’, vry

Persverklaring Louis de Bruin is opgewonde om die vrystelling van sy debuut-enkelsnit, “Moments”, ‘n kragtige rock-lied aan te kondig oor die eindelose siklus van die lewe. Die liedjie, geskryf en vervaardig deur Louis de Bruin en Renier Henning, ondersoek temas van selfrefleksie, eksistensiële bevraagtekening en persoonlike bevryding. Die titel, “Moments”,…

Lees meer
Anton Goosen

Anton Goosen reik nuwe enkelsnit uit: Tik Tok

Mediaverklaring Anton Goosen reik nuwe enkelsnit uit: Tik Tok (die ballade van Klasie Frik van Staden) Die Suid-Afrikaanse musiek-ikoon Anton Goosen, beter bekend as die Liedjieboer, reik sy enkelsnit, TIK TOK (DIE BALLADE VAN KLASIE FRIK VAN STADEN) vanaf sy jongste album Sirkels, uit. Goosen, wat al byna vyf dekades…

Lees meer