’n Dag agter die skerms by Binnelanders
Skrywer: Johan Brits Wanneer sepiekykers saans voor die televisie inskuif om te sien wie met wie baklei, wie ’n geheim wegsteek en wie se lewe pas in duie gestort het, lyk alles op die skerm moeiteloos. Maar agter elke emosionele toneel, dramatiese onthulling en onverwagse wending is daar ’n span…











