Afrikaans
Christel van den Bergh

Christel – boervrou met kleinkassie-glans

Skrywer: Karla Janse van Vuuren “My grootste droom deesdae wanneer dit by my werk kom, is om mense te laat lag.” “Al die gewroeg van my vroeë 20’s is verby, en ek wil graag stories vertel waarmee mense hulle kan vereenselwig.” Só vertel die gewilde aktrise Christel van den Bergh…

Lees meer

Tracey Lange – diep dankbare sonskynmens en omgeemens

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Tracey Lange het min bekendstelling nodig. Loop sy ’n vertrek binne, is dit asof die son skielik sy kop uitgesteek het, selfs op die mees triestige dag. En daai lag! Kop agteroor, uit die maag uit. Afrikaans.com wou meer weet van hierdie sonskynmens en het per…

Lees meer
Daniella van Heerden

Daniëlla van Heerden geniet die nuwe seisoen in haar lewe

Skrywer: Seugnet van Zyl Waar die eertydse nuusleser Daniëlla van Heerden nou die prag van haar gunstelingseisoen, herfs, in al sy glorie geniet, laat ’n loopbaanskuif haar nou ook toe om saans knus saam met haar dogtertjies storietyd te beleef. “Herfs is vir my ’n fees van kleur. Die blare…

Lees meer
Margaret Gardner

Margaret Gardiner se skoonheid is diepgewortel in haar menswees

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Vir enige vroue wat ‘minder as’ voel: Moenie toelaat dat ander jou definieer nie. Hou vas aan jou waarheid en vier dit wat jy is.” – Margaret Gardiner in rooi rose aanlyn (Maart 2025) Sy is lank, slank … beeldskoon en sy is onbeskaamd Suid-Afrikaans en…

Lees meer
Jan Bloukaas

Jan Bloukaas: Die pad tot hier

Hy het reeds op hoërskool ’n paar trefferliedjies gehad. Die grootste daarvan was “Kaas elke dag” en “kykNET en chill”, en dit het gelyk of Jean du Plessis, beter bekend as Jan Bloukaas, se lewe en loopbaan in 2018 goed op dreef was. In September 2022 het hy egter op…

Lees meer
Minki van der Westhuizen

Benodig jou kind ekstra leerhulp?

Het jou kind net ‘n eiesoortige leerstyl, of het sy dalk ekstra leerhulp nodig? Ons assistent-projekbestuurder, Nicolette Kritzinger, gesels met Minki van der Westhuizen op VIA TV oor die tekens waarvoor ouers moet oplet. Besoek ook gerus Afrikaans.com se leerhulpafdeling vir gratis toegang tot praktiese hulpbronne, artikels en interaktiewe materiaal.…

Lees meer
Minki van der Westhuizen

Hoe kan jy jou kind vlerke gee?

Ouers is besig om die volgende generasie grootmense op te voed…en ons weet dis nie kinderspeletjies nie! Ons projekbestuurder, Milanie Vosloo, gesels met Minki van der Westhuizen oor die gratis ouerleiding en -raad op Afrikaans.com. Kom baat by artikels oor die fisiese, emosionele, intellektuele en sosiale ontwikkeling van jou kind.…

Lees meer
Hildegard Havenga

Nuwe jong uitblinker praat tieners se taal

Mediaverklaring – Starburst Promotions Die begin van ’n nuwe skooljaar, in ’n nuwe graad of selfs ’n nuwe skool, kan baie uitdagend en selfs vreesaanjaend wees. Jy kan dit wel vir jouself bietjie makliker maak met ’n bietjie ekstra moeite, beplanning en raad van iemand wat reeds dié pad verskeie…

Lees meer