Hoerskool

Hoërskoolleerders, ouers en onderwysers sal kan baat uit die kurrikulumgebaseerde hulpbronne in die afdeling. Dit strek van werkkaarte en memorandums, PowerPoint-aanbiedings, matriekvraestelle tot plakkate.

Vir graad 8 en 9 is daar werkkaarte en memorandums vir Afrikaans Huistaal en EAT beskikbaar en vir graad 10 – 12 bied ons die CuraParent-matriekklaskamer – PowerPoint-aanbiedings vir Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal.