Van muurblom na musieksensasie
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Met haar klassieke musiekagtergrond, liefde vir die klavier en ’n natuurlike aanvoeling vir eerlike storievertelling, is Lizl Simoes besig om haar eie plek in die Afrikaanse musieklandskap te vind. Die musiek wat sy skep beweeg gemaklik tussen sensitiewe ballades, kontemporêre pop en persoonlike lirieke wat…











