Buitengewone braaibroodjies vir Braaidag
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Ek weet daar is mense wat sal sê mens mors nie met perfeksie nie – dis nou as jy voel tamatie, rou, wit uie en kaas op witbrood sorg vir die perfekte braaibroodjie. Daar is selfs mense wat sidder as hulle hoor sommige avontuurlustiges smeer…











