Kook dit resepte
Heleen Meyer - Eiers

Wenke met eiers

HET JY dít oor EIERS GEWEET? EIERS is een van die mees basiese en bekostigbare bestanddele. Om nie eers te praat van hoe veelsydig dit is nie. Het jy geweet dat eiers as ’n superkos beskou word? Dis nie net ’n volledige proteïen nie, maar ook ryk aan belangrike vitamiene,…

Lees meer
Mondvol koekies

Meer as ’n mondvol

Skrywer: Seugnet van Zyl Mondvol-koekies steel harte Andriëtte Georgiou is die skepper en eienaar van die Kaap-gebaseerde koekie-onderneming, Mondvol. Haar reusekoekies het sedert 2023 dié voormalige musikant, geleentheidsbestuurder en MasterChef-naaswenner se loopbaan én lewe onherroeplik verander. Andriëtte is die ma van Annabelle en haar baba word in Oktober vanjaar gebore.…

Lees meer
Resepte vir tamatiebredie

Beste tamatiebredie (Heleen Meyer)

Hierdie resep van Heleen Meyer, was oorspronklik in haar resepteboek, Onthoukos, gepubliseer. Die inspirasie daarvoor kom van Cass Abrahams, die bekende Kaapse koskenner. Vir baie mense is tamatiebredie sommer net huiskos, maar dit bly ’n spesiale gereg en selfs ideaal om vriende mee te onthaal. Onthou dat ’n bredie stadig…

Lees meer
Heleen Meyer

Botterskorsiekoekies (Heleen Meyer)

Pampoenkoekies is ’n immergewilde Suid-Afrikaanse bygereg. Dit word natuurlik, soos die naam sê, gewoonlik met pampoen gemaak, maar deesdae is botterskorsie amper makliker om in ’n winkel te kry. En dit werk net so goed soos pampoen, so probeer sommer vandag nog die bekende resep. Die botterskorsie word met kaneelstokkies…

Lees meer
Energieballetjie-Heleen Meyer

Energieballetjies (Heleen Meyer)

Het jy al energieballetjies met hawermout, neute, appel en grondboontjiebotter gemaak? Maak sommer binnekort ‘n bord vol van die prettige peuselhappies. Jy het net ’n paar basiese bestanddele nodig en dis so maklik om te maak, dat die kinders kan help kap, meng en rol, of dit sommer self maak.…

Lees meer
Respete

Piesang-&-bloubessie-plaatkoekies (Heleen Meyer)

Dié glutenvrye plaatkoekies kan blitsvinnig gemaak word en is net so lekker vir ontbyt of teen kampertempratuur, of selfs as alternatief vir ’n toebroodjie in ’n kosblik. Sit dit voor met natuurlike bestanddele en iets wat jou vir langer gaan volhou, nie net iets soets nie. Goeie keuses is grondboontjiebotter…

Lees meer

Lugbraaier-wenke (Heleen Meyer)

Het jy ook al ’n LUGBRAAIER aangeskaf? Dis inderdaad ’n baie handige ‘nuwe’ toevoeging tot vele Suid-Afrikaanse kombuise. Nie net is lugbraaiers gerieflik en vinnig om te gebruik nie, maar as jy slim kies, kan jy aansienlik gesonder kosmaak daarmee. Hier is @heleenmeyerfood se SEWE SLIM KOMBUISWENKE as dit kom…

Lees meer

Sardyne-gebak (Heleen Meyer)

1 blikkie vis = ’n hele gesinsete Sit dié vinnige aandete warm met ’n slaai voor en pak oorskiet in die gesin se kosblikke vir ’n voedsame ete. Die gebak vries ook uitstekend. Selfs mense wat nie dol is oor geblikte vis nie, geniet die gereg. Lewer 4 porsies 4…

Lees meer

Sjokolademousse met jogurt (Heleen Meyer)

Dié maklike mousse word met jogurt in plaas van room gemaak, wat steeds ’n heerlike romerige tekstuur verseker, maar minder ryk is. Jy hoef ook nie met eierwitte te sukkel wat eers styfgeklits en ingevou moet word nie. Die groot geheim? Goeie gehalte sjokolade en kakao vir ’n smullekker donkersjokolade-smaak.…

Lees meer
Sakpas planne in die kombuis

Sakpas planne in die kombuis

Die vakansie is verby en die jaar is volstoom aan die gang. Maar dalk het jou beursie juis nou ’n hupstoot nodig … Hier is 10 planne om jou sente so ver as moontlik te rek & steeds lekker te eet. REK DIT wat jy het: Gebruik ’n bietjie minder…

Lees meer