Kook dit resepte
Biscoff-kaneelrolletjies

Vergryp jouself aan Biscoff-kaneelrolletjies

Resep deur: Karla Janse van Vuuren Is daar enige geur lekkerder en meer huislik as kaneel? Dit is een van my gunstelingbestanddele om mee te werk, en as ’n mens iets bak met kaneel in, ruik die huis darem maar heerlik! Tydens ’n besoek aan Nederland in 2024 het ek…

Lees meer
Ystervarkies

Ystervarkies met mikrogolfkoek

Resep deur: Tiny Brümm Kinderpartytjies, kerkbasare en skoolsnoepies … Ystervarkies is reeds vir baie jare ‘n groot gunsteling in Suid-Afrikaanse kombuise. Marie Brümm deel haar skoonma se resep.  Bestanddele Koek * 1½ k meel * 1 k suiker * 30 ml Maizena * Knippie sout * 1½ k kookwater *…

Lees meer
Resepte - broodpoeding

Broodpoeding – ware winter trooskos

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Wanneer ek vir mense vertel ek bak deesdae my eie brood, is die reaksie gewoonlik, “oe, lekker!”, en hulle swymel behoorlik as ek ook noem dat ek dekadente broodpoeding daarmee maak. Brood-bak – ek is seker Afrikaans.com se lesers sal saamstem dat daar niks so…

Lees meer
Marie Brumm

Karoomanna uit sy hand

Deur Karla Janse van Vuuren ’n Droom wat gebore is tydens daaglikse draffies tussen die stof en skape van ’n Noord-Kaapse Karooplaas, sorg nou dat Marie Brümm se resepte in duisende ander Suid-Afrikaanse foodies se kombuise gemaak word. Haar uiters suksesvolle Instagram-blad, waar sy haar kosskeppings deel, het tans meer…

Lees meer
Hoender oorskiet resepte

Idees met oorskiet-hoender

Skrywer: Heleen Meyer PLANNE met oorskiet-hoender Het jy dikwels ’n bietjie gaar hoender oor, maar dis net te min vir nog ’n volledige ete? Dit maak nie saak of die hoender oor die kole gebraai was, in die oond gerooster is, in ’n pan of in die ketelbraai gaar gemaak…

Lees meer
Eet minder sout en suiker

Praktiese wenke om suiker & sout minder te maak

Skrywer: Heleen Meyer Besef jy altyd hoeveel SOUT en SUIKER in jou etes ingesluit word? Dis twee elemente wat ongelukkig vir baie van die leefstylsiektes in Suid-Afrika verantwoordelik is. Dalk is dit deel van jou voornemens om hierdie jaar gesonder te eet? Hier is ’n paar praktiese wenke van Heleen…

Lees meer
Heleen Meyer

Kosblikke vir die hele gesin

Moenie dat die nuwe jaar se kosblik-pakkery jou moedeloos maak nie. Hier is ’n paar maklike riglyne van Heleen Meyer om dinge makliker te maak. Dink aan dié woorde wanneer jy moet begin om jou gesin se kosblikke te beplan en te pak. KLEURVOL: ’n Maklike manier om die kosblik…

Lees meer
Rooibos

Kook jy met Rooibos?

Rooibos, jou lekker (local) ding! Het jy al met Rooibos gekook? Heleen Meyer sê dis ’n bestanddeel wat altyd in haar kombuis is, en vir baie meer as net nog ’n koppie tee. Dié trots Suid-Afrikaanse produk is nie net lekker nie, maar ook regtig gesond. Rooibos is van nature…

Lees meer
Heleen Meyer - Koolslaai

Koolslaai met ’n kinkel (Heleen Meyer)

Vir baie mense is ’n koolslaai sinoniem met fyngesnyde kool, gerasperde wortel, dalk ’n bietjie pynappel en ’n redelike hoeveelheid mayonnaise. In hierdie resep van Heleen Meyer is daar geen teken van mayonnaise nie. Die slaaisous het ’n lipafleklekker basis van sojasous en gemmer en is perfek saam met die…

Lees meer
Heleen Meyer-Pasta

Hoe om pasta te kook …

BASTA met papgekookte PASTA! Sukkel jy om pasta suksesvol te kook? Hier is Heleen Meyer se pastawenke om dinge makliker te maak. Dis eintlik so ’n eenvoudige gaarmaakproses, en tog sukkel baie mense daarmee. die POT: maak seker dis groot genoeg om ten minste 2-3 liter water per 250 g…

Lees meer