Tuis 9 Weet dit 9 Kategorie: Meningstukke ( Page 4 )
Hou moed gedurende Covid-19 met vier maklike stappe

Hou moed gedurende Covid-19 met vier maklike stappe

Tydens die grendelperiode  is dit maklik om in negatiwiteit te verval en selfs depressief te raak. Daar is soveel dinge wat skielik onherroeplik verander het … meeste daarvan buite ons beheer. Tog is die handhawing van ’n positiewe gesindheid iets waaroor ons wel...

read more
Covid-19: ’n Hulpkreet van Moeder Aarde

Covid-19: ’n Hulpkreet van Moeder Aarde

Deur Sybrand Harris: Die wêreld soos wat ons dit ken het tot stilstand gekom. Lande sluit grense, karre staan in motorhuise, winkels sluit hulle deure, mense sterf, hospitale bars uit hul kosyne, histerie oor toiletpapier heers, die strate is stil en almal keer...

read more
Topwenke vir voornemende entrepreneurs

Topwenke vir voornemende entrepreneurs

As Suid-Afrikaners het ons al van die moeilikste omstandighede beleef en oorkom. Te midde van die Covid-19-pandemie, voel ’n mens egter opnuut bang en onseker. Dit is ook onmiskenbaar dat talle mense hulle werk en bron van inkomste gaan kwyt wees … Entrepreneur,...

read more
Verdien ons ’n Menseregtedag?

Verdien ons ’n Menseregtedag?

Ek wil nie vandag ’n geskiedenisles voor jou lê, vir jou preek, of jou beter laat voel oor die lewe nie, maar eerder ’n vraag vra: Verdien ons ’n Menseregtedag? As jy nie weet watter gebeure die eerste Menseregtedag geïnspireer het nie, gaan lees gerus oor...

read more
ʼn Dag om vir altyd te onthou

ʼn Dag om vir altyd te onthou

Hy het steeds nie die woorde om die einde van Saterdag se wedstryd daar in Clarke’s Inn in Rondomskrik in die Karoo mooi vas te vat nie, skryf Dana Snyman. Foto: Dana Snyman Kort voor die afskop piep my selfoon. Dis ’n WhatsApp-boodskap van ’n vriend wat beweer...

read more
Die hysbak

Die hysbak

Blog van die week deur Denise McLoughlin Afrikaans.com nooi jou uit om deel van ons blogger-gemeenskap te word. Ons plaas elke week die WEN-blog en wil graag jou skryfkuns voorstel aan ons lesers. Stuur jou blog aan myafrikaans@afrikaans.com. Vertel ons so ’n bietjie...

read more
Daar is ‘n toekoms vir Afrikaanse onderrig

Daar is ‘n toekoms vir Afrikaanse onderrig

Afriforum het op 7 Augustus ‘n paneelgesprek oor die toekoms van Afrikaanse onderwys gehou. Binne die huidige politieke klimaat het Afriforum dit goedgedink om interne en eksterne kundiges te nader om op die paneel te dien, met die doel om ‘n sinvolle gesprek te voer...

read more