Abigail Kok: Suid-Afrika se topmatriek is ’n slimkop met ’n oopkop.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Foto: Abigail saam met die Wes-Kaap se LUR – David Maynier Die 2025-matriekuitslae is op Dinsdag 13 Januarie 2026 bekend gemaak en Afrikaans.com het die voorreg gehad om met Suid-Afrika se nasionale sertifikaat- topmatriek vir 2025, Abigail Kok, te gesels. Ons wou weet wat dit verg om ’n gemiddelde van 98,4%…










