Aan die woord - Vyf vrae aan Marita van der Vyver

Aan die woord – Vyf vrae aan Marita van der Vyver

In haar dertiende roman ondersoek die baie gewilde skrywer kwessies waarmee talle middeljariges kan identifiseer. Prof. Joan Hambidge, bekende letterkundige, digter en resensent, meen selfs dat dit ʼn tong-in-die-kies ondersoek is na etlike kwessies wat die middeljarige Van der Vyver besig hou, soos “die rol van ‘n suksesverhaal (Griet skryf ‘n sprokie) waarna kritici altyd…

Aan die woord - Vyf vrae aan Irma Venter

Aan die woord – Vyf vrae aan Irma Venter

Irma Venter se vyfde roman, Sirkus, het in 2017 verskyn. Die resensent, Jonathan Amid, beskryf haar tereg as ʼn skrywer wat spesialiseer in “voortdurend uitdagende” misdaadfiksie. Hy som haar suksesresep as volg op: “Afwisseling tussen vertellers (in Sondebok sommer vier!); uitmuntende gebruik van kontrasterende ruimtes (elke provinsie in Suid-Afrika is ontgin as landskap in Skarlaken); uitstaande intrige en raaiselwaarde;…

Wie is Bibi Slippers?

Wie is Bibi Slippers?

Bibi Slippers het vanjaar (2017) die literêre wêreld behoorlik laat regopsit met haar digbundel, fotostaatmasjien, wat bekroon is met die Eugene Marais-prys, die UJ-debuutprys en die Elisabeth Eybers-prys. Maar wie is Bibi Slippers? Deur Ilse Salzwedel Ons bestook borrelende (en bekroonde) Bibi met vrae Enigiemand wat al vir Bibi ontmoet het, sal weet sy is vrolik, aweregs…