‘Die grafdigter’ – ’n boek wat jou bybly
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Die grafdigter deur Gerda Taljaard word nie verniet op die omslag deur Kerneels Breytenbach as “betowerend” beskryf nie. Die boek is ’n meesleurende verhaal van ’n ouma en haar kleindogter se lewe in Rusland, vermeng met die storie van teësinnige psigoterapeut Mila Kozlowa wat worstel met ’n verlede waaroor daar…










