Hersieningshulp vir matrieks

Tuis 5 Leerhulp 5 Artikels 5 Hersieningshulp vir matrieks
Die hulp wat RSG aan skoliere bied is van onskatbare waarde.

Nou in die eksamentyd val die fokus op hersiening aan matrikulante.

Dit word op die program Kompas, wat weeksaande om 18:30 uitgesaai word, aangebied, maar kan ook as ’n potgooi afgelaai word.

Die program vir die oorblywende deel van die eksamen is soos volg:

Dinsdag 7 November – Rekeningkunde

Woensdag 8 November – Geografie Vraestel 2

Dinsdag 14 November – Engels

Woensdag 15 November – Landbou Wetenskappe

Dinsdag 21 November – Verbruikerstudies

Woensdag 22 November – Ontwerp

Al die hersiening is ook beskikbaar op potgooi:

https://www.rsg.co.za/rsg/potgooi-resultaat/?_sft_category=kompas-potgooi

by | Nov 7, 2023 | Artikels, Leerhulp

Deel hierdie plasing