Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Kategorie Argiewe: Leerhulp

You are here:
  1. Tuis
  2. Kategorie "Leerhulp"

Strong Schools

Strong Schools verbeter skole en bemagtig leerders

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com18 Augustus 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren ’n Skool is veel meer as net ’n plek waar kinders leer lees, skryf en somme doen. Dit is waar hulle ontdek wie hulle is, waar hulle leer droom oor hul toekoms en waar hulle tuis behoort te voel – selfs wanneer die wêreld daar buite vir hulle min hoop…

KI

Hoe KI die studielandskap na matriek gaan verander

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com12 Augustus 2026Lewer kommentaar

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Ons fokus dikwels op 21ste-eeuse vaardighede omdat die werkplek verander, maar daar is ’n tweede groot skuif wat ons nie kan ignoreer nie: naskoolse opleiding self word tans deur KI herontwerp. Die wêreld waarin vandag se kinders ná matriek gaan leer en kwalifiseer,…

Tantrum

Kan kinders werklik hulle ouers manipuleer?

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com6 Augustus 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Heidi Malan “My kind weet presies hoe om ’n (negatiewe) reaksie uit my te kry.”  “Sy huil wanneer sy nie haar sin kry nie.”  “Hy manipuleer my.” As enige van hierdie stellings al by jou opgekom het, bevind jy jou in bekende geselskap. Dit is van die mees algemene bekommernisse van ouers. En dit…

Weet

Weet: Die Afrikaanse leer-ekosisteem vir die hele gesin

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com23 Julie 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Persverklaring Waar gaan jy soek as jou kind môre ‘n skooltaak oor die sonnestelsel moet doen? Of wanneer jy vinnig wil uitvind wie Jeanne Goosen was, hoekom die lig brand as jy die skakelaar druk of wat presies op hierdie dag in die geskiedenis gebeur het? Vir duisende Afrikaanse gesinne is die antwoord eenvoudig:…

Tieners

‘My tiener haat my’ – hoe nou?

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com21 Julie 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Daar is min dinge wat ’n ouerhart so seer kan maak soos konflik met ’n kind. En die tienerjare kan vól konflik wees soos wat jou spruit van ’n oulike laerskoolkind in ’n tiener vol storm en drang verander. Afrikaans.com het ’n bietjie dieper gaan delf. Sigi Graham, ’n voorligtingsielkundige…

luistervermoe en konsentrasie

Help! My kind luister nie wanneer ek voorlees nie

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com13 Julie 2026Lewer kommentaar

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Dis ’n algemene uitdaging vir onderwyseresse en ouers: jy sit met ’n mooi storieboek, begin lees met entoesiasme … en die kind is óf op pad êrens heen, óf besig om ’n karretjie rond te stoot, óf gereed om heeltemal onverwante vrae te…

Selfregulering

Emosionele selfregulering en luistervaardighede gaan hand aan hand.

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com8 Julie 2026Lewer kommentaar

Skrywers: Annelie van Jaarsveldt & Estie Lippiatt As volwassenes het die meeste van ons waarskynlik deur die jare geleer om ons emosies te herken, dit te bestuur, ander se emosies te “lees” en op gepaste wyse daarop te reageer. Emosionele regulering is egter nie iets waarmee ons gebore word nie, en tog is dit een…

braintribe

BrainTribe help jou kind om emosies te verstaan en te verwoord.

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com8 Julie 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Elke dag kom ons in aanraking met mense van verskillende agtergronde en persoonlikheidseienskappe en veral emosionele bekwaamheid en intelligensie.  Dit is hoekom dit so belangrik is om van kleins af emosies te herken en om daaroor te praat; om emosioneel bekwaam te word sodat ons weet hoe om ons eie en…

Emosionele welstand

Hoe ondersteun ek my kind se sosiale en emosionele welstand?

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com22 Junie 2026Lewer kommentaar

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Jou kind se sosiale en emosionele welstand in die 21ste eeu Sosiale en emosionele welstand het in die 21ste eeu ekstra ondersteuning nodig Volgens die Mental Health Million Project ervaar jong volwassenes wêreldwyd ’n mate van sosiale isolasie wat tot emosionele spanning lei.…

DIRFloortime® en die kind op die spektrum

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com22 Junie 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt & Estie Lippiatt, arbeidsterapeut Die meeste van ons weet wat outisme is of wat dit beteken as ’n mens praat van “op die spektrum” wees. So ook is daar ’n verskeidenheid behandelings, tegnieke, benaderings en so meer om die kind met opvoedkundige, sosiaal-emosionele, geestesgesondheid- en/of ontwikkelingsuitdagings by te staan. Een so…

→12345…
6789101112131415161718192021222324252627282930313233
34→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top