Só moedig jy kreatiwiteit by jou kind aan
Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Watter stappe kan jy neem om kreatiwiteit aan te moedig? Kreatiwiteit is ‘n sleutelvaardigheid in die arsenaal van 21ste-eeuse vaardighede. Dit neem oor die algemeen tydens die eerste 9 jaar op vier maniere in ‘n skoolsituasie vorm aan: Kunssinnigheid: Kreatiwiteit word tradisioneel met…










