Wiskunde

Ontdek Verrykte Wiskunde

deur Maryke Bellingan Vakspesialis: SOS Die Singapoer-benadering tot Wiskunde-onderrig In ’n wêreld wat voortdurend verander, is die onderrig van Wiskunde van kardinale belang om ons kinders voor te berei vir ‘n snelveranderde toekoms. Met hierdie doel voor oë het ons ‘n innoverende gids genaamd “Verrykte Wiskunde” geskep. Hierdie gids, geïnspireer deur ons besoek aan Singapoer…

Roedolf van der Westhuizen

Roedolf van der Westhuizen: Gesinsman en entrepreneur met ‘n hart vir Afrikaans

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Roedolf van der Westhuizen is die uitvoerende hoof van die MOS Inisiatief – ‘n onafhanklike skolenetwerk wat gehalte en toekomsgerigte Afrikaanse onderrig verskaf. Sedert 2019, is meer as elf skole regoor Suid-Afrika sowel as ’n wêreldwye aanlyn tuisskooldiens gestig. ’n Nuwe en innoverende benadering tot leer maak Die MOS ‘n unieke…