Die sanger, Brendan Peyper, is lief vir die Bosveld … Ons het hom by Dinokeng Wildsreservaat ontmoet om uit te vind hoe sy lewe sedert die Covid-19-pandemie verander het. Hy gesels ook oor sy verhouding met sy ouers … en ons toets sy Afrikaanse taalvernuf!
Wat is jou gunsteling- Brendan Peyper-liedjies? Hier is ons s'n!
Stop wag bly nog ‘n bietjie
Sterk soos ‘n Leeu
Twee Is Beter as Een