Kurt Darren – na 30 jaar laat hy nog steeds die dansvloer brand … in Afrikaans
Skrywer: Seugnet van Zyl Sy liedjies is vir baie soos ’n oorwurm, wat jy nie net in jou kop bly hoor nie, maar ook neurie of selfs hardop in die stort sing. Vir ander verskaf sy musiek die perfekte pas in die gimnasium en vir die meeste van ons is dit net lekker om daarop…