Luna Paige

Die sangeres en liedjieskrywer, Luna Paige, vier medemenslikheid met haar nuwe enkelsnit, “Die Oral”.

Persverklaring Foto: Ansurette Pretorius Na die sukses van haar somervrystelling, “Rustyd & Herhaal”, is Luna Paige se nuutste enkelsnit, “Die Oral” (The Everywhere), ’n roerende lofsang vir menslike konneksie en is dit ’n voorloper tot haar jongste album, #DieReisigers. ’n Globale inspirasie Die inspirasie vir “Die Oral” het vorm aangeneem op ’n stoep in Porto,…