2019 se topverkopers en ons eie wenslys
2019 se boeke-oes is geil. Daar is soveel besondere boeke wat die lig gesien het dat dit bykans onmoontlik is om te kies!
Op die Afrikaans.com-wenslys is die volgende:

Fiksie
Kantelpunt
– Sophia Kapp
Die dao van Daan van der Walt
– Lodewyk G du Plessis
Bloedlelie
– Jeanette Ferreira
Doodsengel
– Madelein Rust
Losprys
– Martin Steyn
Sonde van die Vaders
– Lerina Erasmus,
François Bloemhof
Die dekonstruksie van
Retta Blom
– Zelda Bezuidenhout
Smit Motors
– Réney Warrington
My naam is Prins, ek slaap
met die lig aan
– Christine Barkhuizen-Le Roux
Hond se gedagte
– Kerneels Breytenbach
Niefiksie
Robey Leibbrandt
– Albert Blake
50 jaar met Fred– Bun Booyens en Fred Mouton
Wreed en mooi is die dood
– Tobie Wiese
Armand Kook Kaal
– Armand Aucamp
Huis van Gruwels
– Susan Cilliers
Hekel en word Heel
– Nadia De Kock en Hilda Steyn
Kanker Schmanker!
– Madelein Rust
Lag sonder Grense
– Ian Wessels
Kinderboeke
1001 Grappe
– Jaco Jacobs
Moenie hierdie boek eet nie
– Jaco Jacobs
Ek lief eenhorings
– Emily Stead
Zackie Mostert
– Jaco Jacobs
Slym se stories 4 in 1
– Fanie Viljoen
Die hasie van fluweel
– Marjery Williams
Tienerfiksie
Halley se komeet
– Hannes Barnard
Asem
– Jan Vermeulen
Dinge wat ek nie van skape geweet het nie
– Jaco Jacobs
Thomas @ Omnibus
– Carina Diedericks-Hugo
Nova omnibus
– Fanie Viljoen
Agent Snoet
– Francois Bloemhof
Boekemakranka se top 100- Afrikaanse boeke vir 2019

Die webtuiste Boekemakranka se beskrywing op hul tuisblad lui: Boekemakranka – Alles Boeke – Waar ons tred hou met die boekbedryf, nuwe ontwikkeling en tegnologie – en dit is presies wat jy daar kry, met die ervare Analize Viljoen en Trisa Hugo aan die stuur.
Boekemakranka het onlangs hul lys van 2019 se Top 100- Afrikaanse boeke bekend gemaak nadat hulle ’n segment van die leserspubliek gevra het om ’n vraelys in te vul.
Wat beteken die lys?
“Dit is bloot ‘n tendens van wat gewild was in 2019. Die doel van die lys is nie om die oppergesag oor die beste boeke in Afrikaans te wees nie, maar om lesers se subjektiewe voorkeure op informele wyse weer te gee. Dieselfde tendense as in 2009 was duidelik: Alle boeke van sekere van ons groot skrywers is nie ewe gewild nie. Van die top 10 op die lys van 2009, is steeds op die lys! Dieselfde skrywers bly ook gewild, ‘n dekade later.”
Die Boekemakranka top 100-boeke in Afrikaans vir 2019:
1 | Du Plessis PG – Fees van die ongenooides |
2 | Matthee Dalene – Fiela se kind |
3 | Matthee Dalene – Kringe in ‘n bos |
4 | Joubert Elsa – Spertyd |
5 | Joubert: Irma – Mentje – Kind van die Pas-Opkamp |
6 | Kapp Sophia – Kantelpunt |
7 | Joubert Irma – Tussen stasies |
8 | Meyer Deon – Koors |
9 | Botes Annelie – Raaiselkind |
10 | Du Plessis Lodewyk G – Die DAO van Daan van der Walt |
11 | Brynard Karin – Onse Vaders |
12 | Van Niekerk Dolf – Legkaart van ‘n jong lewe |
13 | Kapp Sophia – Oorlewingsgids vir ‘n bedonnerde Diva |
14 | Van der Vyver Marita – Die blou van onthou |
15 | Meyer Deon – 13 uur |
16 | Van Rensburg Rudie – Vloek |
17 | Van Niekerk Marlene – Agaat |
18 | Botha Dominique – Valsrivier |
19 | Van der Merwe Santie – ‘n Goeie jaar vir rose |
20 | Matthee Dalene – Toorbos |
21 | Meyer Deon – Ikarus |
22 | Anker Willem – Buys |
23 | Van Heerden Etienne – Die wêreld van Charlie Oeng’ |
24 | Van Rensburg Rudi – Hans steek die Rubicon oor |
25 | Botes Annelie – Kammaland |
26 | Botes Annelie – Thula Thula |
27 | Brink André P – Kennis van die aand |
28 | Paul Chanette – Offerlam |
29 | Van der Walt Derick – Tussen vriende |
30 | Van Heerden Etienne – 30 nagte in Amsterdam |
31 | Van Niekerk Marlene – Triomf |
32 | Venter FA – Die koning se wingerd |
33 | Wiese Tobie- Wreed en mooi is die dood |
34 | Karsten Chris – Abel se Ontwaking |
35 | Matthee Dalene – Brug van die Esels |
36 | Van Reenen Lanie – Net mooi fine |
37 | Brink André P & Jonker I – Vlam in die sneeu |
38 | Matthee Dalene – Susters van Eva |
39 | Stander Carina – Die Bergengel |
40 | Van Rensburg Rudi – Medusa |
41 | Van Rensburg Rudi – Ys |
42 | Venter Irma – Sirkus |
43 | Karsten Chris – Koms van die Motman |
44 | Metelerkamp Petrovna – Ingrid Jonker ‘n Biografie |
45 | Paul Chanette – Lira |
46 | Rust Madelein – Monstersaad |
47 | Vandermerwe Meg – Vrou van die klippesee |
48 | Blignault Audrey – Dit reën rose |
49 | Brink André P – Philida |
50 | Fourie SD – Die dooies leef |
51 | Konrad Isa – Die Soenoffer |
52 | Paul Chanette – Siende Blind |
53 | Schoeman Odette – Swartskaap |
54 | Steyn Martin – Skuldig |
55 | Adriaanse Wilna – ‘n Klein lewe |
56 | Bezuidenhout Zelda – Die Dekonstruksie van Retta Blom |
57 | Brink André P – Duiwelskloof |
58 | Du Plessis Hans – Drie vroue en ‘n meisie |
59 | Langenhoven CJ – Sonde met die Bure |
60 | Loots Kristel – Eendagmooi |
61 | Stander Carina – Wildvreemd |
62 | Van Zyl Marinda – Dors |
63 | Venter Irma – Sondag |
64 | Venter Peet – Waar boosheid broei |
65 | Winterbach Ingrid – Die boek van toeval en toeverlaat |
66 | Botha Lien – Wonderboom |
67 | De Kock Nadia – Die wolkversamelaars |
68 | Erasmus Lerina – Die Lelie Moordenaar |
69 | Hattingh Ryk – Huilboek |
70 | Miles John – Op ‘n dag, ‘n hond |
71 | Paul Chanette – Nan & Jeannie |
72 | Rousseau Leon – Die groot verlange |
73 | Rust Madelein – Doodengel |
74 | Scheepers Riana – Stormkind |
75 | Steyn Martin – Losprys |
76 | Van Tonder Jan – Die Verevrou |
77 | Venter F.A. – Gelofteland |
78 | Adriaanse Wilna – Omnibus 1 |
79 | Botes Annelie – Kainsmerk |
80 | Breytenbach Dibi – Blinde Gode |
81 | Coetzer Juliana – Oorkant jou |
82 | Ferreira Jeanette – Bloedlelie |
83 | Grundling Erns – Elders |
84 | Hugo Trisa – Erfskandes |
85 | Jansen Valda – Hy kom met die skoenlappers |
86 | Le Roux Mariël – Isabella |
87 | Maartens Maretha – ‘n Pot Vol Winter |
88 | Paul Chanette – Uit die bloute |
89 | Schoeman Karel – Op ’n eiland |
90 | Steyn Piet – Snoeiskêr |
91 | Sutter Hermione – Bitter heuning |
92 | Warrington Reney – Smit Motors |
93 | Breytenbach Dibi – Dowe Gode |
94 | Campbell Carol – Karretjie mense |
95 | Cilliers Cecile – Die ou vrou en die priester |
96 | Cloete Alta – Opdrag van oorkant |
97 | Konrad Isa – Doodsake op Karribib |
98 | Maartens Maretha – Hanna |
99 | Rust Madelein – Kanker schmanker |
100 | Taljaard Gerda – Kelder |
Kitsfeite oor Boekemakranka
- Die heel eerste gespreksforum oor boeke in Afrikaans, was Boekemakranka – ʼn Virtuele Leeskring op die destydse Lefora-platform, wat intussen oorgeneem is deur Tapatalk. Al die ou gesprekke is nog daar.
- Op 22 Junie 2011 het Boekemakranka die heel eerste e-boek in Afrikaans op Amazon publiseer. Dit was die baie gewilde Viersprong, ʼn kortverhaalbundel saamgestel deur Nadia de Kock, wat uitstekende resensies gekry het.
- In 2013 het Boekemakranka ʼn kort-kortverhaalbundel saamgestel en verkoop, My kort vir jou Sop. Ons land se eerste kortverhaalbundel, suiwer vir liefdadigheid. Beide Viersprong en My Kort vir jou Sop verkoop steeds op Amazon as e-boek, en alle tantième gaan steeds vir liefdadigheid.
Afrikaans.com se uitskieterlys van 100+ boeke oor die afgelope eeu
Die Afrikaanse letterkundeskatkis maak dit amper onmoontlik om net 100 van die belangrikste boeke wat oor die afgelope eeu die grootste impak gehad het, saam te stel!
Ilse Salzwedel van Skrywers en Boeke-faam, het in 2018 so ’n lys vir Afrikaans.com saamgestel. Deelnemers aan hierdie eerste opname het gewissel tussen akademici, resensente, lesers en skrywers. Die boeke op ons lys het tussen 1925 en 2015 verskyn. Wat interessant is, is dat daar ’n hele paar ooreenkomste tussen hierdie uitskieterlys en Boekemakranka se 2019-lys is.
Gaan kyk gerus na Afrikaans.com se uitskieterlys. Klik hier
Lees verder:
Meer oor Boekemakranka. Daar is ook resensies beskikbaar. Klik hier
Maroela Media se boekresensies. Klik hier
Boekresensies op LitNET. Klik hier
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2019. Klik hier