Episode 4
Rapporte, Rapporte …
Ammiël Smith is ‘n onderwyser met ewewig, passie en talent. Hy maak vandeesmaand ‘n draai op Afrikaans.com as deel van ons November-eksamenfokus. Sy video’s bring so ‘n bietjie eksamenverligting! Voormalig ‘n bemarker, het hy na ‘n uitreik na Indië besef dat sy roeping in die onderwys lê. Bedags woeker hy as LO-onderwyser by Laerskool Vryburg. Hy is passievol oor onderrig, liefdadigheid, avontuur, reis en videografie.
Maak gedurende November elke week ‘n draai en geniet sy reeks saam met ons.
Kyk episode vier van Klaskenades en vertel ons op sosiale media met die #jouafrikaanstel!

Episode 3
Klaskenades met Ammiël
Lekkerlag eksamenflaters
Episode 2
Klaskenades met Ammiël
Herken jy jouself in die klas?
Episode 1