Bobotie-bakkies (Heleen Meyer)
Bobotie in ’n nuwe jassie. Maak sommer ’n dubbele maalvleismengsel, gebruik een deel vir aandete (sien wenk) en bak die res as ‘bakkies’ vir die gesin se kosblikke. Dis ewe lekker koud en baie vullend. Die bobotie-bakkies vries uitstekend, so dis ideaal as jy vinnig iets vir ’n ete of…