Kunsmatige Intelligensie

Die navorser van die toekoms in die era van Kunsmatige Intelligensie.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt  “Kunsmatige Intelligensie vervang nie menslike oordeel nie … dit versterk menslike potensiaal.” – Professor Ignatius Gous, tydens die Akademie se 2026-Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe Tydens die sesde Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe, wat in Februarie 2026 aangebied is, het professor Ignatius…

Akademia

Moedertaal maak saak in wetenskapsonderrig

Skrywers: Moreen Coetzee, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde, en prof. Rudi Pretorius, ereprofessor: Geografie aan Unisa. Elke jaar bevestig die uitkoms van die matriekeindeksamen dieselfde hardnekkige tendens, naamlik dat elektriese stroombane een van die mees problematiese onderwerpe in fisiese wetenskappe is. Alhoewel leerders formules kan manipuleer, berekeninge kan uitvoer en simboliese notasie…