Jan Bloukaas: Die pad tot hier

Jan Bloukaas: Die pad tot hier

Hy het reeds op hoërskool ’n paar trefferliedjies gehad. Die grootste daarvan was “Kaas elke dag” en “kykNET en chill”, en dit het gelyk of Jean du Plessis, beter bekend as Jan Bloukaas, se lewe en loopbaan in 2018 goed op...

read more
Benodig jou kind ekstra leerhulp?

Benodig jou kind ekstra leerhulp?

Het jou kind net ‘n eiesoortige leerstyl, of het sy dalk ekstra leerhulp nodig? Ons assistent-projekbestuurder, Nicolette Kritzinger, gesels met Minki van der Westhuizen op VIA TV oor die tekens waarvoor ouers moet oplet....

read more
Hoe kan jy jou kind vlerke gee?

Hoe kan jy jou kind vlerke gee?

Ouers is besig om die volgende generasie grootmense op te voed...en ons weet dis nie kinderspeletjies nie! Ons projekbestuurder, Milanie Vosloo, gesels met Minki van der Westhuizen oor die gratis ouerleiding en -raad op...

read more
Nuwe jong uitblinker praat tieners se taal

Nuwe jong uitblinker praat tieners se taal

Mediaverklaring – Starburst Promotions Die begin van ’n nuwe skooljaar, in ’n nuwe graad of selfs ’n nuwe skool, kan baie uitdagend en selfs vreesaanjaend wees. Jy kan dit wel vir jouself bietjie makliker maak met ’n bietjie ekstra...

read more
Beer Adriaanse: ʼn Kop vol stories

Beer Adriaanse: ʼn Kop vol stories

Hy het in ʼn huis vol boeke grootgeword, vertel Beer Adriaanse, en hy onthou hoe sy ma hom en sy twee broers gereeld na die dorp se biblioteek geneem het om ure daar deur te bring. Vandag is woorde, en die skryf van tekste en draaiboeke, ʼn onlosmaaklike deel van sy lewe, en, soos hy eenmaal in ʼn onderhoud gesê het, heeltemal verslawend.

read more
Jo Black: Lara Erasmus

Jo Black: Lara Erasmus

Lara Erasmus, Afrikaans.com se assistent-projekbestuurder en inhoudsredakteur gesels met Jo Black oor Afrikaans.com se vele projekte en praat oor die dinge wat haar trots maak om Afrikaans te...

read more