Benodig jou kind ekstra leerhulp?

Tuis 5 Kyk dit 5 Benodig jou kind ekstra leerhulp?
Minki van der Westhuizen

Het jou kind net ‘n eiesoortige leerstyl, of het sy dalk ekstra leerhulp nodig?

Ons assistent-projekbestuurder, Nicolette Kritzinger, gesels met Minki van der Westhuizen op VIA TV oor die tekens waarvoor ouers moet oplet. Besoek ook gerus Afrikaans.com se leerhulpafdeling vir gratis toegang tot praktiese hulpbronne, artikels en interaktiewe materiaal. Ouers en onderwysers kan materiaal vir die voorskoolse fase, laerskool en hoërskool hier aflaai: https://afrikaans.com/leerhulp/

by | Mei 21, 2024 | Kyk dit, Onderhoude

Deel hierdie plasing