Ouers is besig om die volgende generasie grootmense op te voed…en ons weet dis nie kinderspeletjies nie!
Ons projekbestuurder, Milanie Vosloo, gesels met Minki van der Westhuizen oor die gratis ouerleiding en -raad op Afrikaans.com. Kom baat by artikels oor die fisiese, emosionele, intellektuele en sosiale ontwikkeling van jou kind. Besoek gerus ons leerhulpafdeling hier vir uitstekende deskundige inhoud wat jy gratis kan lees: https://afrikaans.com/leerhulp/artikels/