Alana Bailey, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum en hoof van hierdie burgerregteorganisasie se internasionale skakeling het gedurende Mei die Internasionale Konferensie oor minderheidstale in Leeuwarden, Nederland bygewoon waar sy ook ‘n referaat oor taalbeleid in...









