'n Sak vol stories

‘n Sak Vol Stories is hier: ‘n Nuwe Afrikaanse podsending vir kinders

Persverklaring ‘n Nuwe Afrikaanse podsending wat kinders se verbeelding prikkel met verhale van regoor die wêreld ‘n Sak Vol Stories (SVS), ‘n nuwe Afrikaanse storievertel-podsending vir kinders, is verheug om sy amptelike bekendstelling aan te kondig. Die podsending is geskep om die verbeelding van jong luisteraars aan te wakker en bied ‘n meesleurende klank- en…

Erik Kruger

In gesprek met Erik Kruger: Hoe die ‘Dangerous’-benadering jou lewe kan transformeer.

Erik Kruger, entrepreneur, leierskapsafrigter en skrywer, het min bekendstelling nodig. As spreker en afrigter het hy al onder andere saam met Nedbank, kykNET, Sasfin en individue soos Marnus Broodryk gewerk. In sy splinternuwe boek, Dangerous, onthul hy sy geheime tot besigheids- en persoonlike sukses. Dangerous gaan daaroor om weer beheer te neem van jou lewe.…