Ons het ’n appeltjie met Afrikaans te skil …

Tuis 5 Kyk dit 5 Ons het ’n appeltjie met Afrikaans te skil …
Ons het ’n appeltjie met Afrikaans te skil

Afrikaans is nie op haar bek geval nie …Hoe sê Sezoe? Sezoe sê soe! In sy eerste vlog ondersoek William Sezoe die binnewerke van idiome in Afrikaans, eksklusief op Afrikaans.com.

by | Mar 5, 2020 | Kyk dit, Vlogs

Deel hierdie plasing