SBA

Ons almal drink van dieselfde stroompie

By Afrikaans.com vier ons JOU moedertaal… Of dit nou Afrikaans, Engels of isiXhosa is! Die Stigting vir die Bemagtiging van Afrikaans (SBA) het ’n digitale boekie getiteld Ons almal drink van dieselfde stroompie, saamgestel. In hierdie boekie word ’n lys isiXhosa-idiome oor water as vertrekpunt gebruik. Aangesien daar nie veel ooreenstemmende Afrikaanse en Engelse idiome…