Met haar interessante karakters, neem Ismi van Niekerk die jongspan op ’n verbeeldingsreis! Ons leer ken karakters soos Miempie die mier wat konstant geboelie word, ’n Skoenkaloen wat op reis gaan en Manje die skoenlapper, wat in verskillende diere kan transformeer. Dan volg ons ook vir Schalk wanneer hy ’n skattejag aanpak… wat wag aan die einde van die soektog? Kom vind uit! Skop jou skoene uit, trek ’n boek nader en word deel van Afrikaans.com se leesgemeenskap.
Laai die stories hier af en word deel van Afrikaans.com se boekwurms…
Klik op die prentjies om die pdf af te laai.