Silwerskermfees

Dié films van die Silwerskermfees eersdaags op kykNET te sien

Persverklaring Kyk gerus saam! Die laaste springmieliekrummels is skaars opgevee ná die 2025 Silwerskermfees, maar kykNET-kykers kan hulle reeds regmaak om die kortfilms te sien wat vanjaar by die fees debuteer het. Die kortfilms, wat drama, komedie en dokumentêre insluit, begin reeds op Sondagaand 31 Augustus om 20:00 met drie dokumentêre. Vet vannie land is…

Verander

‘n Dokumentêr oor Mandela se sekuriteitshoof

Persverklaring Die 13de Silwerskermfees spog vanjaar met ’n ryke oes van 21 kortfilms, waaronder dokumentêre, onafhanklike kortfilms, asook kortfilms deur gevestigde én opkomende filmmakers. Ook word ses vollengte speelfilms, waarvan vyf debute van die betrokke regisseurs is, bekendgestel. In 2025 is daar sewe dokumentêre prente op die program teenoor verlede jaar se vyf. Onderwerpe wat in dié…

My-F_k,-Marelize

Speelfilm: My f*k, Marelize!

Persverklaring Die 13de Silwerskermfees spog met ’n ryke oes van 21 kortfilms, waaronder dokumentêre, onafhanklike kortfilms, asook kortfilms deur gevestigde én opkomende filmmakers. Ook word ses vollengte speelfilms, waarvan vyf debute van die betrokke regisseurs is, bekendgestel. In 2025 is daar sewe dokumentêre prente op die program teenoor verlede jaar se vyf. Onderwerpe wat in dié films…