KKNK

Uitsonderlike openingskonsert wag by 30ste KKNK

Mediaverklaring Foto: © Hans van der Veen Oudtshoorn-kunstenaars het verlede naweek, onder leiding van bekroonde musiekregisseur Janine Neethling, met repetisies vir die KKNK se Voluit Openingskonsert afgeskop. Hierdie konsert word Saterdag 28 Maart om 20:00 in die Feesmark aangebied. Kunstenaars wat op Vrydag 20 en Saterdag 21 Februarie deel van die repetisies was, was onder…

Die Kantoor

Die kantoor

Persverklaring Die meeste van ons ken die trefferreeks The Office waarin Ricky Gervais en Steve Carell onderskeidelik in die Britse en Amerikaanse weergawes die hoofrol vertolk. Nou het Suid-Afrika ons eie weergawe, Die kantoor, met Albert Pretorius wat die ikoniese rol van die baas speel. Showmax het pas die eerste lokprent vir Die kantoor vrygestel, die…