Raaiselkind: In Gesprek met Annelie Botes
Raaiselkind (gebaseer op die boek deur Annelie Botes) vertel die hartroerende verhaal van die Dorfling-gesin. Die negejarige outistiese Alexander (Ian Roelofs) word dood in die bad aangetref: Die verdagte? Sy ma, Ingrid (Diaan Lawrenson). Maar het sy hom regtig vermoor, of was sy dood net ‘n ongeluk? Wat sal ‘n ma…











