Afrikaans skrywers
In die voetspoor van sy voorvader – Ontmoet vir Francois Lion-Cachet

In die voetspoor van sy voorvader – Ontmoet vir Francois Lion-Cachet

Klyntji.com Dit het in ’n goue era ontstaan net voor die 1900’s, toe weer in die volgende Voëlvry-tyd en vandag is dit iets wat vrydenkendes se aandag gryp. Dit het ’n vars en jong aanslag wat grense verskuif …  idealisties … gedrewe … Ontmoet vir Francois Lion-Cachet, die agter-agterkleinkind van  Jan…

Lees meer
Nathan Trantraal oor sy vertaling van Lang Pad Onnetoe (video)

Nathan Trantraal oor sy vertaling van Lang Pad Onnetoe (video)

Nathan Trantraal se aangrypende vertaling van Jason Reynolds se vuishou-in-die-maag-jeugroman oor die stedelike straatkultuur van geweld, dwelms, bendes en wraak sal ‘jong’ én ‘ou’ volwassenes – eintlik enigiemand wat kraakvars letterkunde kan waardeer – verbyster …” – Marita van der Vyver Lang pad onnetoe deur Jason Reynolds, vertaal deur Nathan Trantraal.…

Lees meer
Anna Emm – storievertel is haar brood en botter

Anna Emm – storievertel is haar brood en botter

Die wonder van stories en storievertel, is ʼn belangrike deel van Anna Emm se DNS. Sy het met Alita Steenkamp oor haar liefde vir stories, en die vreugde van haar uitgewery, gesels. Sy was bloot sewe jaar oud toe sy eendag in ʼn mondeling vir haar juffrou vertel het dat sy eendag ʼn skrywer…

Lees meer
Kook saam met Willie en die engele!

Kook saam met Willie en die engele!

ʼn Bietjie meer as ʼn eeu gelede is Afrikaans uitgeskel as ʼn kombuistaal. Al het die taal dalk in die kombuis ontstaan, het ons taal sedertdien bewys dat dit op enige gebied kan saamgesels: as wetenskapstaal, in Internasionale literêre kringe, op die silwerdoek, in die teater en in die reklamewêreld.…

Lees meer
Strokiesprente Nee … grafiese romans of sommer net comics! 1

Strokiesprente? Nee … grafiese romans of sommer net comics!

Ons kinders moet lees, sê  hulle. Jy moet jou kind lief maak vir lees, sê  hulle. Ons hier by Afrikaans.com stem saam, maar moet dit noodwendig gewone storieboeke wees? Talle is dit met ons eens: Nie noodwendig nie. Solank jou kind lees! En wat is nou lekkerder as ’n lekker,…

Lees meer
Storieverteller – Izak du Plessis

Storieverteller – Izak du Plessis

Afrikaans.com het onlangs vir Izak du Plessis by sy boekbekendstelling in die Laeveld raakgeloop. Hy is iemand met ʼn heerlike humorsin, ʼn storieverteller wat nie huiwer om stories op vreemde plekke te gaan haal nie. ʼn Man met voete plat op die aarde, maar vir wie jy nie in ʼn blik kan…

Lees meer
Annemarie van der Walt se Soebatsfontein op die planke

Annemarie van der Walt se Soebatsfontein op die planke

Annemarie van der Walt ‘n Verhaal oor vriendskap Die bekende skrywer van Kaapsehoop, Annemarie van der Walt, se debuuttoneelteks, Soebatsfontein, debuteer vanjaar by Innibos. Alita Steenkamp het met haar gesels. Met haar fyn kyk na die lewe en haar vermoë om die Afrikaanse taal vernuftig in te span en keurig te plooi, skep…

Lees meer
Prof. Christo van Rensburg ontvang die gesogte Jan H. Marais-prys

Prof. Christo van Rensburg ontvang die gesogte Jan H. Marais-prys

Prof. Christo van Rensburg het feitlik sy hele loopbaan gewy aan navorsing om die geskiedenis van Afrikaans na te vors. Op ʼn glansfunksie wat op 30 Mei in Stellenbosch gehou is, is hy vir sy lewenslange bydrae beloon deur die toekenning van die gesogte Jan H. Marais-prys. Hierdie prys word…

Lees meer
Antoinette Pienaar – Ons eie Karookruiekoningin

Antoinette Pienaar – Ons eie Karookruiekoningin

Fotos: Gita Claassen. Fotos: Verskaf. Dit sal beslis nie verkeerd wees om na Antoinette Pienaar as volksbesit te verwys nie. Sedert sy vir die eerste keer in 2003 haar kruierate op RSG met die luisteraars begin deel het, het Antoinette, oom Johannes Willemse, haar leermeerster, die papegaai Tikkie Ton-Ton en die trop…

Lees meer