Tuis 9 Lees dit 9 Kategorie: Lapa-boekrak
Retoer: Pretoria – Provance – Marita Van Der Vyver

Retoer: Pretoria – Provance – Marita Van Der Vyver

Op reis saam met Marita van der Vyver, van Pretoria tot Provence! Retoer: Pretoria – Provence is ’n bundel van dié bekroonde en immergewilde skrywer se beste rubrieke, sketse en essays wat nog nie voorheen in bundelformaat uitgegee is nie. Dit sluit in ’n rubriek oor...

read more
Fiksie op ons Lapa-boekrak!

Fiksie op ons Lapa-boekrak!

Verlede maand het ons niefiksieboeke wat gelees moet word, op ons Lapa-boekrak uitgelig. Hierdie maand verskuif ons die kollig terug op fiksie ... en deel ons drie van Lapa Uitgewers se gunstelingboeke vir ouer tieners en volwassenes. Laai die eerste hoofstuk gratis...

read more
’n Ballade vir Nkunzi – Ben Viljoen

’n Ballade vir Nkunzi – Ben Viljoen

“Weet jy wat is die heel beste van flat rock bottom wees? As jy eers dáár is, kan alles en enigiets jou droom wees.” Dit was die woorde van Drien Welman aan haar oudste seun Bennie wanneer hulle vir die soveelste keer by die laaste stukkie kos in die huis gekom het....

read more