Afrikaans
Louis de Bruin

Louis de Bruin stel debuut-enkelsnit, ‘Moments’, vry

Persverklaring Louis de Bruin is opgewonde om die vrystelling van sy debuut-enkelsnit, “Moments”, ‘n kragtige rock-lied aan te kondig oor die eindelose siklus van die lewe. Die liedjie, geskryf en vervaardig deur Louis de Bruin en Renier Henning, ondersoek temas van selfrefleksie, eksistensiële bevraagtekening en persoonlike bevryding. Die titel, “Moments”,…

Lees meer
Anton Goosen

Anton Goosen reik nuwe enkelsnit uit: Tik Tok

Mediaverklaring Anton Goosen reik nuwe enkelsnit uit: Tik Tok (die ballade van Klasie Frik van Staden) Die Suid-Afrikaanse musiek-ikoon Anton Goosen, beter bekend as die Liedjieboer, reik sy enkelsnit, TIK TOK (DIE BALLADE VAN KLASIE FRIK VAN STADEN) vanaf sy jongste album Sirkels, uit. Goosen, wat al byna vyf dekades…

Lees meer
Anton Goosen

Anton Goosen se nuwe musiekvideo roer harte reg oor die land

MEDIAVERKLARING 11 NOVEMBER 2024 LUKA, wat “lig” of “draer van lig” beteken in verskeie Slawiese tale is ’n strelende akoestiese ballade in ’n 6/8-walsgenre, uit Goosen se eie pen, wat die vreugde en hoop beliggaam wat saam met ’n nuwe lewe kom. Dit gaan oor nuwe lewe en hoop in…

Lees meer
Arno Carstens

Arno Carstens

Mediavrystelling (LKMediabook) & Afrikaans.com Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Fotokrediet: Deborah Rossouw Arno Carstens se familie en die omgewing is vir hom genoeg … Die veelbekroonde Suid-Afrikaanse sanger Arno Carstens se nuutste Afrikaanse skepping,`n 5-snit EP getiteld “Sewe Sakke Hoop”, is pas uitgereik. Carstens is bekend vir sy evokatiewe en dinamiese…

Lees meer
Anton Goosen

Geliefde liedjieboer stel nuwe enkelsnit bekend

Mediaverklaring Die legendariese, immergewilde en baie geliefde Suid-Afrikaanse sanger, musiekregisseur en liedjieskrywer, Anton Goosen, is terug in die kollig met ’n splinternuwe enkelsnit wat diep tref. BLY BY MY, (MY LIEF) – ’n gedig van Antjie Krog wat hy op sy besonderse manier vir die Woordfees getoonset het – is…

Lees meer
Luna Paige

Luna Paige glo in die magic van deeglik binnetoe kyk …

Mediavrystelling & Afrikaans.com Fotokrediet: Nardus Engelbrecht Die gewilde liedjieskrywer en sangeres Luna Paige het vroeër vanjaar besluit om iets groots aan te pak. In die era waarin daar meestal enkelsnitte uitgereik word, het Luna besluit om nie net een vollengte album nie, maar twéé op te neem en op dieselfde…

Lees meer

Maak ʼn koppie koffie en luister ʼn storie

Skrywer: Alita Steenkamp   ’n Heerlike projek wat in Februariemaand op LitNet afgeskop het, is die Luisterverhale waarna enigeen aanlyn kan luister. Hierdie projek is ʼn saamwerkpoging tussen Katinka Heyns en Sonneblom Ateljees en LitNet. Dit word deur die Dagbreek Trust moontlik gemaak. Van die room van ons land se…

Lees meer