Hier is hulle – ons Skilder met Woorde-wenners!
Dit is uiteindelik tyd om die wenners van vanjaar se Skilder met Woorde-kompetisie aan te kondig. Die kompetisie het laer- en hoërskoolleerders aangemoedig om geïnspireer te word deur een van 15 Afrikaanse liedjies, en ’n kunswerk te skep. “Elke finalis het ’n plekkie in my hart kom steel. Dankie aan…











