TAALNUUS

Woordeboek van die Afrikaanse Taal

Bydrae: Alita Steenkamp Het jy geweet dat die blok in die uitdrukking ‘Tjok en blok’ verwys na die blok wat voor die wiel van ʼn vliegtuig geplaas word om seker te maak dit beweeg nie vorentoe nie? Wel, dit is een van die interessante inskrywings in die Woordeboek van die…

Lees meer

Sensus 2022. Kan ’n mens die syfers glo?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Wat is in ’n paar syfers of persentasies? Maak dit regtig so ’n groot verskil? Die antwoord is “Beslis!” Dit is juis hierdie syfers waarop belangrike besluite gebaseer word. Besluite soos begrotings en die beplanning van infrastruktuurprojekte, soos byvoorbeeld hoeveel en waar vir skole wat moedertaalonderrig…

Lees meer

Die stand van Afrikaans volgens Sensus 2022

Saamgestel uit Netwerk24-berig. William Horne skryf op Netwerk24 (11 Oktober 2023) dat die jongste statistiek volgens Sensus 2022 aandui dat die wit mense in Suid-Afrika al hoe minder raak. Hoewel die bevolking sedert die vorige sensus (2011) aansienlik gegroei het, blyk dit dat daar verlede jaar (2022) slegs 4,53 miljoen…

Lees meer

Skryf nou in vir die WAT se nuutskeppingskompetisie!

Het jy ‘n nuwe Afrikaanse woord wat iets op ‘n treffende manier beskryf? Dit is tyd om jou woorde te laat geld in die jaarlikse nuutskeppingskompetisie, aangebied deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) in samewerking met Monitor op RSG. Die jaarlikse nuutskeppingskompetisie is ‘n geleentheid om jou liefde…

Lees meer

Internasionale Vertalersdag: Vertaling ontsluier die vele gesigte van menswees

Skrywer: Sarita Blignaut, taalpraktisyn by Akademia. Internasionale Vertalersdag word op 30 September gevier. Vanjaar se tema, soos toegedig deur die Federasie van Vertalers (FIT) is: “Vertaling ontsluier die vele gesigte van menswees” en dien as’t ware as ʼn viering van gemeenskap en verbondenheid. Vertalers openbaar ʼn wêreld van menslike ervarings…

Lees meer
Afriforum

Híér is die wenners van vanjaar se Besigheidsbytjies- en Juniorpreneurskompetisie

Mediaverklaring: AfriForum 10 Julie 2023 Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het op 10 Julie vanjaar se wenners van die Besigheidbytjies- en Juniorpreneurskompetisie aangekondig. Die kompetisie bestaan uit twee kategorieë vir onder meer laerskoolleerders (Hommelbytjies-kategorie) en hoërskoolleerders (Juniorpreneurs-kategorie). Baie geluk aan die volgende wenners: Kategorie 1 (grondslagfase) Wenner: Immeke Nel van…

Lees meer