TAALNUUS
Woordeskat

Brei jou woordeskat uit met hierdie minder bekende woorde

Artikel deur Maroela Media Ken jy die betekenis van hierdie woorde? Die verklaring en betekenis hiervan is op Maroela Media se taaltoffies gedeel en is ʼn waardevolle bron van inligting. Ambidekster ʼn Ambidekster verwys na ʼn persoon wat albei hulle hande ewe goed kan gebruik, met ander woorde ʼn dubbelhandige…

Lees meer

Die verbondenheid van taal

Geskryf deur Sarita Blignaut en Karien Brits, taalpraktisyns by Akademia. Daar word dikwels taalgrappies met die woord tesourus gemaak wat ʼn prentjie oproep van ʼn soort dinosourus wat woorde verslind. Gelukkig is ʼn tesourus nie ʼn uitgestorwe dier nie – om die waarheid te sê is dit nog jonk en…

Lees meer

Die Afrikaanse Taalraad kondig 2023 se Kokerwenners aan.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “’n Professor, ’n oudprofessor, ’n onderwyser, ’n student en ʼn uitvoerende voorsitter, en ’n skrywer wat op haar gelukkigste is wanneer sy jong kinders help om te lees, ontvang vanjaar Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad.” – ATR-mediavrystelling Die Afrikaanse Taalraad gee jaarliks erkenning aan persone wat…

Lees meer

Afrikaans se siel sit in sy mense …

“Afrikaans is ’n taal wat vriende wen waar daardie wortels ook vastrapplek kry.” William Horne, Netwerk24-joernalis in residensie by Zuid-Afrikahuis in Amsterdam, skryf op 2 Desember 2023 op Netwerk 24 oor sy indrukke oor die rykwydte en veerkragtigheid van Afrikaans soos wat hy dit tydens die Festival Voor Het Afrikaans…

Lees meer

Louw-huis en -museum se herstelpad begin

Skrywer: Alita Steenkamp Gerard Scholtz berig namens die direksie van die Louw-huis en -museum dat daar begin is met die herstelproses van hierdie bekende baken in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis. Die huis staan in Sutherland. Dié huis, waar beide NP van Wyk Louw en W.E.G. as jong seuns gewoon het, het…

Lees meer

Hoe hou ek by my Nuwejaarsvoornemens?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Jy onthou daardie lysie wat jy op Oujaarsaand met groot bravade vir almal uitgelees het? Ja, daardie een waar jy binne die volgende jaar 30 kg gaan verloor, ten minste drie keer ’n week gaan oefen en elke maand geld gaan wegsit vir daardie oorsese kostoer.…

Lees meer
Matthew Blaauw

Matthew Blauw – jong entrepreneur uit die Moot

Skrywer: Alita Steenkamp Hy was sommer net ʼn klein graadeenseuntjie toe Matthew Blauw besef het as ʼn mens die regte produk het, wil iemand anders dit graag hê en so kan jy daarmee geld maak. Dit was nadat sy pa aan hom ʼn paar plakkers gegee het wat hy aan…

Lees meer