TAALNUUS
Rebecca Letsoene

Rebecca laat jou tuis voel by die Voortrekkermonument

Skrywer: Alita Steenkamp Wanneer jy die Monument kom besoek en by Ontvangs aankom, kan jy seker wees jy gaan die vriendelike Rebecca Letsoene daar raakloop. Rebecca wat al elf van ons nasionale tale kan praat, en ook nou besig is om Gebaretaal, ons land se amptelike 12de taal, onder die…

Lees meer
Wannie Carstens

2023 se tien hoogtepunte in Afrikaans

Skrywer: Alita Steenkamp Foto: Liza van Deventer Gesprek met prof. Wannie Carstens Op Sondagoggend 18 Februarie het prof. Wannie Carstens in die program, Taaldinge met Ina Strydom, ’n paar gedagtes oor Afrikaans gedeel. Hy het gekonsentreer op die hoogtepunte wat ons taal in 2023 beleef het, maar het ook genoem…

Lees meer
Etienne Fourie

Etienne Fourie sien die lewe in prentjies

Skrywer: Alita Steenkamp Foto: Verskaf Hy het die kuns bemeester om ʼn verwikkelde storielyn ragfyn inmekaar te weef sodat dit jou week na week op die punt van jou stoel hou. Dit het sy reeks Trompoppie pas bewys. Etienne Fourie, storieverteller, maar ook prentjieman wat die hele wêreld in prentjies…

Lees meer
Verandering

Verandering is deel van die lewe … Carpe diem!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Verandering van spyse gee eetlus.” In Engels sê ons “a change is as good as a holiday” – en wie hou nou nie van vakansie hou nie. Tog is ons lugtig vir verandering – dis mos lekker en veilig in ons bekende bestaansborrel. Daar waar ons…

Lees meer

Taaltameletjies

Skrywer: Alita Steenkamp Daar is altyd ’n Afrikaanse woord of twee wat selfs die flinkste spelkampioen laat twyfel. Een es of twee esse? Een l of twee? Word hierdie woorde aanmekaar geskryf, of is dit juis altyd los. Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) is bewus van hierdie probleemareas, en…

Lees meer
Debra Meyer

Debra Meyer: Gedryf deur regverdigheid om ’n verskil te maak

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Baie van ons lesers sal Debra Meyer onthou as die persoon wat vanaf Januarie 2000 tot Julie 2012 die weervoorspelling op SABC2 in Afrikaans behartig het – meer as 13 jaar lank. In 2014 was sy ook die aanbieder van die KykNET-program “Debra Deel”. Intussen het…

Lees meer
maan

Suid-Afrikaanse name vir die volmane in pragtige Afrikaans

Skrywer: Alita Steenkamp ’n Kaapse sterrekunde-erfenissentrum, die  Centre for Astronomical Heritage, het in 2020 ’n projek van stapel gestuur om aan die verskillende volmane eg Suid-Afrikaanse name te gee. In ʼn berig wat op 31 Januarie in die Tygerburger verskyn het, word daar meer van hierdie projek vertel. Die hele…

Lees meer

VivA – Hulp is net ʼn WhatsApp of e-pos ver

Skrywer: Alita Steenkamp Die Virtuele Instituut vir Afrikaans, VivA, het oor die afgelope tien jaar van krag tot krag gegaan. Alhoewel dit aanvanklik net ʼn navorsingsprojek sou wees wat oor vyf jaar strek, het die waarde daarvan gou geblyk en tans is VivA totaal onmisbaar. Dit fokus veral op die…

Lees meer
Woordeskat

Brei jou woordeskat uit met hierdie minder bekende woorde

Artikel deur Maroela Media Ken jy die betekenis van hierdie woorde? Die verklaring en betekenis hiervan is op Maroela Media se taaltoffies gedeel en is ʼn waardevolle bron van inligting. Ambidekster ʼn Ambidekster verwys na ʼn persoon wat albei hulle hande ewe goed kan gebruik, met ander woorde ʼn dubbelhandige…

Lees meer

Die verbondenheid van taal

Geskryf deur Sarita Blignaut en Karien Brits, taalpraktisyns by Akademia. Daar word dikwels taalgrappies met die woord tesourus gemaak wat ʼn prentjie oproep van ʼn soort dinosourus wat woorde verslind. Gelukkig is ʼn tesourus nie ʼn uitgestorwe dier nie – om die waarheid te sê is dit nog jonk en…

Lees meer