TAALNUUS

Wat beteken hierdie idiome?

Wat beteken hierdie idiome? Ons almal weet wat dit beteken as die appel nie te ver van die boom af val nie. Of om nie ’n gegewe perd in die bek te kyk nie. Maar hierdie idiome mag jou dalk ’n bietjie dieper laat dink. Wors in ’n hondehok soek…

Lees meer

Jý, vrou, is onmisbaar, weet jy?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Foto’s verskaf Jy, vrou, is onmisbaar! Ongeag waar, hoe en wie jy is, speel jy ’n onvervangbare rol in die lewe van jou mense, jou gemeenskap en jou werk … die samelewing! Daarom het Afrikaans.com dit goedgedink om ook hierdie Vrouemaand ons inspirerende en sterk vroue…

Lees meer
Pieter Kruger

Die grondslag van prestasie van die sportveld tot die raadsaal

Skrywer: Anja van den Berg “Moenie jou selfwaarde meet aan jou prestasies nie, want prestasie is vlietend. Maak seker jy gee aandag aan jou volle menswees.” Dié wyse woorde kom van professor Pieter Kruger, hoof van Kliniese Sielkunde vir die 2024 Suid-Afrikaanse Olimpiese Span. Pieter lei ‘n groep sielkundiges wat…

Lees meer

Bult jou taalspiere met die FAK se Taallimpiese Spele!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Ons topatlete is hard aan die voorberei vir die Olimpiese Spele. Teselfdertyd is die FAK besig om as deel van die Afrikaans 100-projek, hul taalspiere te strek en te oefen vir die eerste Taallimpiese Spele. Jy het die kans om deel te neem en met woorde…

Lees meer
Wannie Carstens

Wannie Carstens – met woord en daad vir Afrikaans.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Dit is besonder lekker om die Jan H Maraisprys te ontvang en iets wat ek nie verwag het nie. Ek kan dit amper nie glo nie. Dit is veral ’n voorreg om te besef daar is mense daarbuite wat dink ek is goed genoeg en het…

Lees meer

Redakteursbrief: Die toekoms van Afrikaanse joernalistiek

Henriëtte Loubser, hoofredakteur Nie alle kinders het dieselfde voornaam en van as hul ouers nie. Tog dra hulle hul ouers se DNS  – en gee dit weer oor aan die volgende geslag. So is dit ook met gedrukte koerante en Netwerk24. Tien jaar gelede, in Augustus 2014, is Netwerk24 uit…

Lees meer

Suid-Afrikaners is lekker mense met ’n sin vir humor soos min!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Dit is amptelik. Volgens ’n berig op Prime Media Plus, is Suid-Afrika aangewys as die land met die vriendelikste mense. Dit is nou volgens “The Big 5 Personality Test”. Die toets is gebaseer op die wetenskaplike ‘Groot Vyf’-model van die vyf sleutelpersoonlikheidskenmerke: openhartigheid, pligsgetrouheid, aangenaamheid, ekstroversie…

Lees meer
FAK

Tiende FAK Internasionale Afrikaans-ekspo 2024

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Inskrywings vir vanjaar se Internasionale Afrikaans-ekspo is oop. Hierdie ekspo is gemik op leerders en studente se kreatiewe hantering van Afrikaans. Die hoofdoel: Die bewaring, bevordering en uitbou van Afrikaans. Enige persoon regoor die wêreld vanaf graad R tot en met 25 jaar oud wat Afrikaans…

Lees meer