TAALNUUS
Braille in Afrikaans

Braille in Afrikaans

Outomatiese braillering van Afrikaanse teks is nou moontlik. Foto – Regs voor: De Pallier Gerber (wat die rekenaarprogram ontwikkel het) en van links agter: Paul Greyling, hoof van die Pionierskool vir Blindes, prof. Lynette van Zijl (navorser in die US se afdeling rekenaarwetenskap) en Hannes Byleveldt, adjunkhoof van die skool en inisieerder…

Lees meer
Die Bo-Kaap en Afrikaans

Die Bo-Kaap en Afrikaans

“Ons geskiedenis maak ons ryk. Was dit nie vir die slawe en die Khoisan nie sou Afrikaans nooit bestaan het nie … Ons taak is baie groot … om die ware storie van Afrikaans wyd en syd te vertel.” – Max du Preez Die ATKV (Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging) het op Saterdag,…

Lees meer
Uitgewers belê in die Afrikaanse boekebedryf

Uitgewers belê in die Afrikaanse boekebedryf

Terwyl Afrikaans as onderrigtaal toenemend die wind van voor kry, is dit verblydend om te sien dat die Afrikaanse boekebedryf stewig op koers is. Navorsing het bewys dat Afrikaanssprekendes in Afrikaans wil lees en daarom ondersteun hulle lojaal die mark en bly Afrikaanse boeke koop. Van die plaaslike uitgewers wat…

Lees meer
Doendinge vir die bevordering en uitbou van Afrikaans

Doendinge vir die bevordering en uitbou van Afrikaans

Die praat van Afrikaans alleen is daarom beslis nie voldoende nie – soos so baie onkundige meningsvormers dikwels aanvoer. Dit raak ook ander stappe: gebruik, ondersteun, bevorder, uitbou, ens. En hiervoor is die steun van elke Afrikaanssprekende nodig. En natuurlik ook die wíl om die taal in stand te hou en uit…

Lees meer
Moedertaalonderrig - Meertaligheid of nie

Moedertaalonderrig, meertaligheid of nie?

In die Suid-Afrikaanse onderwyskonteks was taal nog altyd ‘n sentrale kwessie. In Suid-Afrika het dit immers ‘n lang en kontroversiële geskiedenis, veral wat die moedertaal as die medium van onderrig betref. Hieronder is skakels na ‘n verskeidenheid debatte en menings oor moedertaalonderrig en meertaligheid. Moedertaalonderrig in ‘n demokratiese Suid-Afrika –…

Lees meer
’n E-pos aan die pous – Matjieskloof, Springbok

’n E-pos aan die pous – Matjieskloof, Springbok

Dit was vir my interessant om te sien hoeveel waarde Whasheila aan spesifieke rituele in haar geloof heg. Whasheila woon in ‘n netjiese huis saam met ‘n gesin waar sy iemand versorg en waar almal duidelik baie erg is oor haar. Die foto waarop Whasheila so trots is en waar…

Lees meer
Onder ’n palm in Pella

Onder ’n palm in Pella

Onder ‘n palm in Pella  Sommer met die intrapslag hoor ek in Pella uitdrukkings wat ek nog nooit voorheen teëgekom het nie. Ek gaan tuis in die Rooms-Katolieke huis waar kamers vir gaste te huur is. Daar is geen ander gaste nie en dit voel byna asof ek self een…

Lees meer
Karoo – Afrikaans is ‘n Afrikataal’

Karoo – Afrikaans is ‘n Afrikataal’

‘Afrikaans is ‘n Afrikataal” Datum: 7 November 2016Plek: Laingsburg, Karoo Hoe langer my reis, hoe meer leer ek dat ek Suid-Afrikaners glad nie moet onderskat nie. Suid-Afrika lyk dalk op party plekke of reuse molle onderdeur die paaie gegrou het of tonnels deur sekere mense se logika gevreet het, maar…

Lees meer
Jou taal: Hoekom is dit so ’n emosionele saak?

Jou taal: Hoekom is dit so ’n emosionele saak?

Taal en enige kwessies rakende taal ontaard vinnig in emosioneel belaaide situasies. Kyk maar wat het by Hoërskool Overvaal in Vereeniging afgespeel toe die hooggeregshof bevind het dat die skool nie 55 Engelssprekende leerders hoef in te neem nie. Betogings en bekgevegte oor Afrikaans is nie vir Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners ‘n…

Lees meer