TAALNUUS
Die herstandardisering van Afrikaans

Die herstandaardisering van Afrikaans

Dít is jou Afrikaans en dít is my Afrikaans … Stel jou voor: ’n Gesin wat in die Kaap woon. Nog ’n huishouding in Kimberley, en nog een in Gauteng. Al dié mense praat Afrikaans, dikwels ook Engels, en ander tale tussenin. By die huis, by die werk, by die…

Lees meer
Gelyke Kanse en die US stamp kop oor taalbeleid

Gelyke Kanse en die US stamp kop oor taalbeleid

Die toekoms van Afrikaans as onderrigtaal by die Universiteit Stellenbosch (US) is nou in die hande van die Konstitusionele Hof. Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Gelyke Kanse-beweging is in afwagting vir die uitslag van die konstitusionele hof oor die US se taalbeleid. Dit is ’n toetssaak in die Konstitusionele Hof rakende die omstrede kwessie van…

Lees meer
Daar is ‘n toekoms vir Afrikaanse onderrig

Daar is ‘n toekoms vir Afrikaanse onderrig

Afriforum het op 7 Augustus ‘n paneelgesprek oor die toekoms van Afrikaanse onderwys gehou. Binne die huidige politieke klimaat het Afriforum dit goedgedink om interne en eksterne kundiges te nader om op die paneel te dien, met die doel om ‘n sinvolle gesprek te voer wat opnuut hoop sal skep…

Lees meer
Afrikaans – ‘n Herwinningsprojek

Afrikaans – ‘n Herwinningsprojek

Dr. Hercules Boshoff is ’n navorser en vertaler in filosofie. Hy is medestigter en tans voorsitter van die Chairefoon-inisiatief chairefoon.co.za, ’n organisasie wat Afrikaanstalige filosofie bevorder, en betrokke by die NAWG (Nederlands-Afrikaanse Wysgerige Genootskap), wat dialoog tussen Afrikaans- en Nederlandstalige filosowe bevorder. Die tyd waarin ons leef word gekenmerk deur die…

Lees meer
Kunstekaap-bedryfshoof ontvang toekenning vir sosiale transformasie deur kultuur

Kunstekaap-bedryfshoof ontvang toekenning vir sosiale transformasie deur kultuur

“Ek het hulde gebring aan mense in Wellington wat my steunpilare was en in my geglo het.” – Marlene le Roux Dr. Marlene le Roux, sedert 2015 uitvoerende bedryfshoof van Kunstekaap-teater en ’n beskermvrou vir Afrikaans, het op 24 Junie 2019 die gesogte Fair Saturday Foundation-toekenning vir “sosiale transformasie deur kultuur” in Spanje ontvang.…

Lees meer
Gaan minderheidstale swem of sink?

Gaan minderheidstale swem of sink?

Alana Bailey, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum en hoof van hierdie burgerregteorganisasie se internasionale skakeling het gedurende Mei die Internasionale Konferensie oor minderheidstale in Leeuwarden, Nederland bygewoon waar sy ook ‘n referaat oor taalbeleid in Suid-Afrika gelewer het. Dit is die 17de konferensie van sy soort wat deur meer as…

Lees meer
Nuutse Syfers

Nuutste syfers – hoeveel van ons praat Afrikaans?

Statistiek SA het so pas die jongste Algemene Huishoudelike Peiling  (General Household Survey – GHS) bekendgestel waarin die gewildste tale in Suid-Afrika uitgelig word. Die statistiek word gebaseer op die tale wat die meeste tuis en buite die huis gepraat word – dit sluit die werksomgewing en skole in. Die…

Lees meer
Neem jouself uit vir koffie

Neem jouself uit vir koffie

Blog van die week Afrikaans.com nooi jou uit om deel van ons blogger-gemeenskap te word. Ons plaas elke week die WEN-blog en wil graag jou skryfkuns voorstel aan ons lesers. Stuur jou blog aan myafrikaans@afrikaans.com. Vertel ons so ’n bietjie meer van jouself en stuur vir ons ’n foto of ’n prentjie wat…

Lees meer
Ek praat te plat, het ek gedink …

“Ek praat te plat, het ek gedink …”

Romario Fabiano Cloete is tans ’n honneursstudent aan die Universiteit van Wes-Kaapland en ’n Afrikaans-tutor wat onlangs in ’n meningsartikel vir LitNET skryf oor hoe Afrikaans, wat eers vir hom ’n “ingewikkelde kwessie” was, kon tuiskom in sy eie mond. “‘Hou op so plat praat!’ Elke keer wanneer ek net gemaklik…

Lees meer